Kontak ons      Besoeker nommer        website counter         
Op ver Paaie
Johann en Elsie Kritzinger - Welkom by ons reisjoernaal

                                      

Na ons aftrede het Johann en Elsie Kritzinger besluit om met ons 4-trek voertuig deur die land te toer.

   Die reisjoernaal sal elke dag opdateer word en sal beskrywings en fotos van dorpe en plekke wat ons
   besoek, bevat. Ons beplan om klein en onbekende, interessante plekke te besoek wat nie noodwendig op
   die hoof toeriste-roetes is nie

   Besoek ons joernaal gereeld en geniet die reis saam met ons. Klik op die  items onder "Hoof Menu" om
   die toere oop te maak.
 Geniet die besoek aan die web-bladsy
e.

  Dankie dat jy kom inloer het.  Johann en Elsie

Hoof menu

  01/2007 Vrystaat    05/2007 Mpumalanga
  08/2008 Okavango, Victoriavalle   02/2009 Limpopo, KNP, Ooskus
  08/2013 Blomme toer en Kuslangs   12/2013 Drakensberg
  03/2014 Oos-Kaap   05/2014 Limpopo kampering
  09/2014 Namibie en Botswana.   12/2014 Wes en Ooskaap
  05/2015 Kruger Wildtuin   06/2015 Dikhololo
  08/2015 Botswana en Namibia   01/2016 Stilbaai en Tankwa Karoo
   01/2016 Stilbaai in ou dae   05/2016 Mpumalanga & Kruger
  08/2016 ATKV Buffelspoort    10/2016 Finfoot Lodge
  12/2016 Drakensberg en Ooskus   04/2017 MSC Sinfonia
  06/2017 Dikhololo   07/2017 Moselesele
  08/2017 Dullstroom en Tonteldoos   10/2017 Kokoriba
  10/2017 Israel      
           
           
           

Teken Assseblief Ons Besoekersboek