Bloubergstrand

 

29/02/2016

 
Klik op kaart en fotos Totale afstand:   60 kilometers

Van Stellenbosch is dit net 'n klein entjie tot by Bloubergstrand.

Die weer in Kaapstad speel pragtig saam, en ons het die mooiste windstil dae wat jy kan wens om te he. 'n Besoek aan Tafelberg maak deel uit van die week se uitstappies. Dis weereens 'n baie mooi dag, en die berg is daar in al sy glorie

 

Tafelberg van Bloubergstrand Tafelberg Kabel karretjie
Tafelberg uitsig Tafelberg uitsig Tafelberg uitsig
Tafelberg uitsig Tafelberg uitsig Tafelberg uitsig
 
Bo-op Tafelberg Tafelberg uitsig  

 

 

Tuisblad             Tankwa Toerprogram       Volgende