Home:  Toer2  
 

God's Window, Bourkes Luck Potholes, Blydepoort

GODS WINDOW ()

Agtergrond: 

THE PINACLE

LISBON WATERVAL: Die valle is 92 meter hoog en die hoogste in die omgewing. Die rivier verdeel in drie strome en val dan in drie valle in die poel ver onder.

BERLIN WATERVAL  Hierdie Nasionale Monument is 45 meter hoog en is gevorm soos die sandsteen rotse deur die water weggevreet is

 

BOURKES LUCK POTHOLES ()

BLYDEPOORT ()  

Toer dagboek:

08/05/2007: Ons is vroeg oggend uit Graskop weg via die God's Window- roete na Blydepoort. Ons het eers gestop by die Pinacle, 'n rotsformasie wat regop in die lug opstaan. Daarna is ons na God's Window waar ons die pragtige uitsig van bo die platorand kon geniet.

Ons is ook verder op tot in die ReŽnwoud bo-op die berg. In die blomtyd moet die azanias 'n lus vir die oog wees

Om die watervalroete af te sluit is ons toe verder aan na die Lisbon en Berlyn valle. Mens kan nie glo dat die klein stroompie water bo-op die rant van die plato so 'n skouspelagtige waterval kan veroorsaak nie. Sien die foto wat ons bo-op die Berlyn waterval geneem het By die Berlyn valle is ons deur 'n groot beheerde veldbrand wat digte rookwolke die lug ingestuur het.

By die kolkgate het ons mense van Windhoek ontmoet wat vriende van Elsie se vriende is. Klein wÍreld! Die kolkgate is by die samevloeiing van die Treur en Blyderivier, en is vernoem na Thomas Bourke wat in die vroeŽr jare vie goud gedelf het in die kolkgate.

Ons het eers laat middag by die Blydepoort oord aangekom. Ons het die hele dag gery aan die sowat 45 km! Die oord is regtig 5-ster gehalte en ons gaan drie nagte hier vertoef.

Langs ons was mense van Newcastle wat ook lief was vir VoŽlkyk en stap, en Elsie het vroegoggend op die wandeltoetes saam meet hul gegaan. Johann se gŰ was uit van die vorige dag se baie stap en bergklim

Tuisblad      Volgende