dordabis

 

20/10/2015

 
Klik op kaart en fotos Totale afstand:   100 kilometers

Na die vermoeiende toer deur Botswana en Namibië, gaan span ons uit op die plaas Autabib van Gys en Marlene Joubert naby Dordabis.

Hier word op groot skaal met beeste geboer, en het hulle 'n groot "biltong fabriek". Die biltong en verwante produkte word in twee biltong-winkels in Windhoek verkoop.

Omdat die plaas so groot en uitgestrek is, word die gereelde pos-inspeksies met 'n Gyrocopter gedoen. Per voertuig neem dit byna 'n volle dag, maar met die klein vliegtuigie neem dit net 20 minute.

 

Lodge op die koppie  Eetkamer en kroeg  Laat middag braai 
Eetkamer  Kroeg  Uitsig van stoep 
 
Vetplant versameling  Vetplant versameling   Gyrocopter 

 

 

 

Tuisblad              Botswana toerskedule       Volgende