George

4 April 2014

Anderkant Oudtshoorn draai ons weer af in die rigting van Uniondale om by Herold regs te draai op die ou Montagu-pas. Dis weereens 'n steil, en nou grondpad wat ons tot in George neem.

Ons boek in by die Waenhuis gastehuis in George, en spandeer die aand by ons broer wat daar in George 'n vakansie-huis het.

   
Swartberg Pas Bo op Swartberg    
 
Montagu Pas Montagu Pas Treinbrug Montagu Pas  

5 April 2014

Vroeg-oggend besoek ons die botaniese tuin wat nie ver van die gastehuis is nie. Die tuine is baie netjies en mooi uitgele

Die middag vier ons ons broer se 70e verjaarsdag met 'n ete in Die Wildernes

6 April 2014

'n Rustige dag om Andre se verjaarsdag saam met hom te vier

 

Tuisblad       Volgende