N3 Huiswaarts

21 Februarie 2015

Al wat nou oorbly is om veilig tot by die huis te ry

Op pad terug ry ons van Underberg, via Howick, en verder met die N3 noordwaarts. Ons doen aan by Heidelberg om ons Boswa wat daar herstel is (na die onderonsie met die Woestyn olifant in Namibia) aan te haak en bereik sonder enige probleme in 'n lekker reenbui ons huis

Na 68 dae en 6201 kilometers is ons weer tuis

Op ons omswerwinge op hierdie toer het ons oor die volgende 27 passe gery:

Pas se naam Van Na Padoppervlakte
Hexrivier Pas Touwsrivier De Doorns Teer
Du Toitskloof Pas Worcester Paarl Teer
Sir Lowry's Pas Somerset Wes Botrivier Teer
Shaws Pas Caledon Hermanus Grond / Teer
Groot Brak Hoogte Pas Mosselbaai George Teer
Outeniqua Pas George Oudtshoorn Teer
Potjiesberg Pas George Uniondale Teer
Uniondale Heights Pas Uniondale Willowmore Teer
Gwarriepoort Pas Uniondale Willowmore Teer
Buyspoort Pas Uniondale Willowmore Teer
Nuwekloof Pas Baviaanskloof   Grond
Grasnek Pas Baviaanskloof   Grond
Holgat Pas Baviaanskloof   Grond
Combrink Pas Baviaanskloof   Grond
Grootrivier Pas Baviaanskloof   Grond
Ecca Pas Grahamstad Queenstown Teer
Nico Malan Pas Seamore Queenstown Teer
Bongolonek Pas Queenstown Dordrecht Teer
Barkly Pas Elliot Barkly Oos Teer
Battlenek Pas Elliot Barkly Oos Teer
Carlisleshoek Pas Rhodes Tiffendel Grond
Volunteershoek Pas Tiffendel Wartrail Grond
Naudesnek Pas Rhodes Mount Fletcher Grond
Elandshoogte Pas Rhodes Mount Fletcher Grond
Pitseng Pas Rhodes Mount Fletcher Grond
Sani Pas Himeville Lesotho Grond
Van Reenens Pas Estcourt Harrismith Teer
       

Tuisblad        Weskaap toerplan