naukluft park

 

11/10/2015


Klik op kaart en fotos Totale afstand:   320 kilometers

Vandag het ons in die woestyn gaan afskeid neem van ons vriend Martyn wat onlangs oorlede is. Verlede jaar hierdie tyd tydens ons besoek aan Swakopmund en Walvisbaai, het hy ons een hele dag na SY WOESTYN geneem. Hy het met soveel deernis en liefde vir die woestyn vir ons al die mooi plekke ( ja mooi plekke !) gaan wys. Dit was 'n onvergeetlike dag en vir Johann wat in die Karoo grootgeword het, het die sand en "niks" van die woestyn, met Martyn se vertellings selfs mooi geword. Soveel so dat ons nou vandag 'n hele dag van ons toer afgesonder het om weer al die ou plekkies wat Martyn met soveel sorg vir ons  gaan wys het, weer besoek het.

   
Rus in Vrede ou maat   

Namib Naukluft Park Namib Woestyn Namib Woestyn
 
Blutkuppe (Bloedkoppie) Welwitschia Oerplante  

Vandag se roete neem ons uit Walvisbaai met die C14 en later D1892 vir sowat 107 kilometer deur die Namib Naukluft Park tot by die afdraai na links na Gemsbok Water suiping. Die baie droog en daar is net sand en klippe. Tog is daar Gemsbokke, Zebras en Vlakvarke wat rondloop en kos soek. Voels is skaars, maar ons sien wel van die voels wat perfek gekamoufleer is en net gesien kan word as hul beweeg.

Ons stop bt Gemsbok Water en eet iets by die piekniekplek onder 'n skadu struktuur. Dis lekker warm en die termometer hardloop middel 30's.

Dan draai ons weer weswaarts op die C28 en besoek Blutkuppe (Bloedkoppie) As jy wil in die woestyn uitkamp, is dit die plek. Hier is 15 kampplekke rondom die granietberg gespasieer. Hier is geen geriewe nie, en jy moet alles saambring wat jy gaan benodig. Die staanplekke van nommer 10 opwaarts is aan die Noordwestelike kant van die koppie, en het redelike skaduwee. Dit is egter dik sand op pad daarheen, en jy moet jou ry ken om daar te kom. Vir absolute stilte en afgesondheid, is dit die plek

 
Kampplek by Bloedkoppie Nuwe vruggies by Welwitschia
Oorleef Namib se droogte Oorleef Namib se droogte

Maanlandskap

Daarvandaan gaan ons na die Maanlandskap. Dit is 'n barre rotsagtige berglandskap aan weerskante van die  droe Swakoprivier. Mens sien die landskap bo van 'n uitkykpunt en die wereld le droog en onherbergsaam hier onder jou

   
Maanlandskap Namib Naukluft Park  Maanlandskap Namib Naukluft Park  
 

Goanikontes

Ons sluit die dag af met 'n besoek aan die Goanikontes Oase. Dit is 'n Restaurant, kampplek met 'n aantal mooi koelte staanplekke en 'n paar chalets wat jy kan huur. Naweke is dit baie gewild en mense ry hierheen vir 'n ete of vir tee en koek. Die Oase is binne-in die Maanlandskap langs die Swakop Rivier, en die rotsbanke en klipstrukture kom tot laag af rondom die oase.

Voorwaar 'n mooi plek in die middel van die woestyn om te besoek of om by oor te bly

Goanikontes Oase Goanikontes Oase Chalet
 
Chalet Lichen plantjie  

Toegangsgeld na die Naukluft Park is N$ 30 per persoon en N$ 10 per voertuig. Permitte is te koop by die staatskantoor op die hoek van Sam Nujoma en Bismarck Strate in die middedorp van Swakopmund.

Welwitschia feite:

Description
An adult welwitschia consists of two leaves, a stem base and roots. That is all! Its two permanent leaves are unique in the plant kingdom. They are the original leaves from when the plant was a seedling, and they just continue to grow and are never shed. They are leathery, broad, strap-shaped and they lie on the ground becoming torn to ribbons and tattered with age. The stem is low, woody, hollowed-out, obconical in shape and sturdy. It grows to about 500 mm in height. The largest recorded specimen is in the Messum Mountains and is 1.8 m high, and another on the Welwitschia Flats near the Swakop River is 1.2 m tall and 8.7 m wide. Carbon dating tells us that on average, welwitschias are 500-600 years old, although some of the larger specimens are thought to be 2000 years old. Their estimated lifespan is 400 to 1500 years. Growth occurs annually during the summer months.

The sexes are separate, i.e. male plants and female plants. The male cones are salmon-coloured, small, oblong cone-like structures, and the female cones are blue-green, larger and more tapering. At Kirstenbosch, they flower from midsummer to autumn. The male flower has a sterile, modified pistil-like structure, which exudes nectar (50% sugar content) from a modified stigma-like structure. The female cone has exposed stigmas and also produces a nectar droplet

Lichen feite

Lichens are a symbiotic relationship between a fungus and an algae. They are well adapted to survive in harsh conditions. One of the many places they can be found is the Namibian Desert. Fog in the coastal parts of the desert provides the necessary moisture for the organisms' survival. In the Namib they grow on shrubs, rocks and pebbles of the gravel plains. These small organisms can densely cover large areas, forming lichen fields.

The desert hosts 120 lichen species. Most of them are rare and a significant number of them occur only there. "Many are endemic to this region and others show affinities between the Namib lichen biota and other fog deserts of the world, such as the Antacama in South America and Baja California in Mexico and California".

Namib-Naukluft  Park

Bron Wikipedia:

The Namib-Naukluft National Park is a national park of Namibia encompassing part of the Namib Desert (considered the world's oldest desert) and the Naukluft mountain range. With an overall area of 49,768 km2 (19,216 sq mi), the Namib-Naukluft is the largest game park in Africa and the fourth largest in the world. The most well-known area of the park is Sossusvlei, which is the main visitor attraction in Namibia.

A surprising collection of creatures survives in the hyper-arid region, including snakes, geckos, unusual insects, hyenas, gemsboks and jackals. More moisture comes in as a fog off the Atlantic Ocean than falls as rain, with the average 106 millimeters of rainfall per year concentrated in the months of February and April.

The winds that bring in the fog are also responsible for creating the park’s towering sand dunes, whose burnt orange color is a sign of their age. The orange color develops over time as iron in the sand is oxidized, like rusty metal; the older the dune, the brighter the color

These dunes are the tallest in the world, in places rising more than 300 meters (almost 1000 feet) above the desert floor. The dunes taper off near the coast, and lagoons, wetlands, and mudflats located along the shore attract hundreds of thousands of birds.

‘Namib’ means open space and the Namib Desert gave its name to form Namibia – “land of open spaces”. The park was established in 1907 when the German Colonial Administration proclaimed the area between the Swakop River and the Kuiseb River a game reserve. The park's present boundaries were established in 1978 by the merging of the Namib Desert Park, the Naukluft Mountain Zebra Park and parts of Diamond Area  and some other bits of surrounding government land.

The park has some of the most unusual wildlife and nature reserves in the world, and covers an area of 49,768 km2 (19,216 sq mi). It's an area larger than Switzerland (41,285 km2), roughly the size of the US states New Hampshire and Vermont combined. The region is characterised by high, isolated inselbergs and kopjes (the Afrikaans term for rocky outcrops), made up of dramatic blood red granites, rich in feldspars and sandstone. The easternmost part of the park covers the Naukluft Mountains

                Terug na Swakopmund