Home:  Toer 1  
 

Stilfontein en Potchefstroom

 

STILFONTEIN (p322)

Agtergrond: Die dorp is in 1949 gestig en is die sentrum van 'n aantal goudmyne in die distrik.

Toer dagboek:

07 Februarie 2007: As gevolg van die kwaai hitte het ons besluit om die besoek aan die dorp te kanselleer en dit op 'n later stadium te besoek

 

---------------------------------------------------------------------------------

POTCHEFSTROOM (p322)

Agtergrond: Die dorp is in 1838 aan die oewer van die Mooirivier gestig. Die naam is afgelei van die name van die Voortrekker leier Hendrik Potgieter, die naam van die stigter (die chef) en die stroom van die Mooirivier.

Besienswaardighede sluit in die Kerkgebou van die Gereformeerde kerk en die gebou van die Hervormde kerk, van die oudste Kerkgeboue in die ou Transvaal. Tomstraat is byna 7 km lank en het meer as 700 eikebome aan weerskante.

Toer dagboek:

07 Februarie 2007: As gevolg van die kwaai hitte het ons besluit om die besoek aan die dorp te kanselleer en dit op 'n later stadium te besoek

 

Tuisblad