Sandwich Bay

 

 

 
Klik op kaart en fotos Totale afstand:   110 kilometers

14/10/2015

Sandwich Bay

Om Sandwich Baai te bereik, word aanbeveel dat jy liefs nie self moet daarheen ry nie, maar eerder om gebruik te maak van een van die toer-operateurs wat die roete ken. Ons word verwys na Turnstone Tours (064-403-123) en reel vir 'n toer op Woensdag 14 Oktober.

Die probleem is dat daar 'n klein venster van geleentheid is om tussen die hoë duine en die see deur te kom. As die gety inkom, is jy gestrand binne die baai gebied.

Ons word by ons tyddeel eenheid opgelaai. Ons is drie gaste saam met die gids, Achem ( kort vir Joachem) in die Landrover. Eers stop ons by die Walvisbaai lagoon waar ons geleentheid kry om na die Flaminke en Pelikane te kyk. Dan gaan ons na die soutwerke. Ons ry tot bo-op die hoë duin, en kon van bo af die soutwerke mooi sien.

Dan ry ons oor die duine totdat ons later kon afdaal na die strand. Die sand is lekker hard en ons vorder goed. Ons bereik later die hoë duine wat afkom tot by die see. Met laagwater kan jy daar deur ry, maar wanneer die gety draai moet jy weer daar uit. Hierdie smal strook is sowat 5 kilometer lank. Heelwat voertuie is al daar afgeskryf as besoekers nie hul tydsberekening reg het nie.

Ons stop by die parkeerplek by die baai, en klim 'n end teen die duin op om van hoër op 'n beter uitsig oor die baai te kry. Achiem vertel vir ons dat hy destyds vir natuurbewaring gewerk het, en in die 1980's 'n houthuis hier langs die see gebou het. (Sien foto). Vandag steek net die nok van die dak nog bokant se sand uit. Daar waar die smal strook nou is, was vroeer 'n vleiland met vars water. Sien die foto hieronder.

Ons ry terug deur die smal strook, en ry tot bo op die duine. Dan gaan ons 'n paar maal teen die steil hellings af en anderkant uit. Sommige sekerlik 50 meter en hoër. Ons vind 'n mooi plekkie wat beskut is teen die wind, en pak die tafel en stoele uit. Hulle sit lekker kos en poeding voor, en ons eet tog te lekker. Intussen vertel Achiem vir ons interessante feite en stories oor Sandwich Baai.

Ons terugtog is oor die duine, aangesien die see nou te hoog opgestoot het. Sommige duine is HOOG, en anderkant af is nogal skrikwekkend. Van die duine daar was meer as 50 meter af teen 'n helling wat ons laat voel die Landrover gaan vooroor slaan. Achiem is egter 'n bekwame bestuurder en ons kom daar deur en oor. Selfs 'n bekwame bestuurder val vas, en ons kom na 'n rukkie met wiele verder afgeblaas, daar uit.

 

 

Walvisbaai soutwerke Walvisbaai soutwerke Kuiseb Rivier
Hummock duine Hummock duine !Nara vrugte
Smal strook tussen duin en see Smal strook tussen duin en see Smal strook tussen duin en see
Middagete tussen die duine Middagete tussen die duine Middagete tussen die duine
Sandwichbaai Sandwichbaai Sandwichbaai
Selfs eksperts val vas Teen 50 meter hoë duin af Ou grensdraad van Walvisbaai enklawe
Dolfyne Pelikane Vleilande 30 jaar gelede
Achem se huis 30 jaar gelede Oorblyfsels van Achem se huis Sandwich baai - Google Earth

 

             Terug na Swakopmund

 

 

Bron: Wikipedia:

Sandwich Harbour (Portuguese: Porto d'Ilheo) is a lagoon on the Atlantic coast of Namibia, lying south of Walvis Bay, within the Namib-Naukluft National Park. Formerly a moderately-sized commercial port based around whaling and small-scale fishing, it declined as the harbour silted up, and is now best known for its birdlife. Although called Sandwich Harbour it was never a harbour or even a port. It is a shallow lagoon lying about 80 km South of Walvis Bay. The area was surveyed in the 1880s by the Royal Navy but it was considered very inferior to Walvis Bay and no development took place. Occasional sealing vessels used it as an anchorage, possibly to avoid the authorities at Walvis Bay, and there were some temporary settlements used by seasonal fishermen catching snoek (Thyrsites atun).

In the 1930s an ambitious project was started to build a guano island in the lagoon using sand pumps imported from the Netherlands. Unfortunately jackals could cross to the island at low tides and chased the birds away. All that remains of the project is the manager's house.

The marine fauna was surveyed by the South African Museum and the National Museum of Namibia. It was found that the fauna was totally marine. Almost every journalist or documentary maker who has written or filmed the area has incorrectly stated that the lagoon is fresh water. There is some very poor quality brack water that seeps under the dunes and this allows large reed beds at the water's edge.

The name Sandwich Harbour first appears on a 1791 British East India Company map. It is believed that the map was drawn from a sketch map provided by Samuel Enderby Jnr. His ship, The Sandwich, is said to have used the lagoon as a harbour and a source of fresh water on a whaling trip between 1785 and 1786. The ship was captained by James Shield who is believed to have drawn the original map. The harbour has also been said to take its name from the German ‘Sandfisch’ or the Dutch ‘Sandvis’. It is also possible that the lagoon was named after the 4th Earl of Sandwich who was Lord of the (British) Admiralty around the time.

Bron: Turnstone Tours

Leaving Walvis Bay behind, you head for the lower reaches of the Kuiseb Delta. This unique ecosystem is dotted with archeological sites, 450 year-old animal tracks, wind blown graves and magnificent dunes. There is evidence of ancient and recent gathering, harvesting and trading by the Topnaar, an indigenous Namibian community descended from the !Khoi group, which relies on the naturally occurring !Nara fruit for survival.

Turning south, you begin the approach to Sandwich Harbour. This crosses barren salt pans and vegetation covered hummock dunes, which shelter small groups of springbok, ostrich, jackal and brown hyena. Peregrine Falcons, Pale Chanting Goshawks and Black-breasted Snake Eagles can sometimes be seen hunting small mammals (such as gerbils, three-striped mice and Cape Foxes) which share the dunes with a fascinating variety of desert-adapted insects, reptiles and plants.

This section of the journey is as dramatic as the landscape, and it soon becomes clear why Sandwich Harbour is often described as inaccessible! Spring tides and shifting sands ensure an unpredictable route, but as you approach the towering, wind-sculptured dunes at the edge of Sandwich Harbour, there is a sense of entering a different world. All that is left of the old whaling station and its community of traders and fishermen, is the freshwater lagoon, a solitary deserted building and the strange greenery of this unique coastal wetland. This is the setting for your picnic - a large hamper full of homemade cakes, savories, salads, fruit and drinks - and a spot of bird watching. Some 40 000 birds - 34 different species - were recorded in this area during recent surveys. Take a leisurely walk around the Lagoon (an official marine sanctuary) and you may also see seals, dolphins and even whales.

The drive back home affords a last look at these haunting landscapes and a chance for reflection ... you will arrive back at your hotel round about 17h00

“Fantastic but do not try to self drive”