Stellenbosch

14 Desember 2014 - 29 Desember 2014

Ons beplan om vir twee weke op Stellenbosch te vertoef. Ons was gelukkig om te kon reel dat ons huis sou oppas vir een van Elsie se ou skoolviende wat met vakansie weg was. Ons kon heelwat tyd spandeer saam met die oorsese kinders en kleinkinders.

Die dorp het baie ou herrinneringe vir Johann wat hier in die jare 60s gestudeer het. Dit lyk egter nou na 50+ jare heelwat anders as in daardie tyd. Hier is 'n aantal fotos wat die atmosfeer van Stellenbosch weerspieel.

Oom Samie se Winkel Oom Samie se Winkel Oom Samie se Winkel St Mary's Kerk , op die Braak
Hotel Coetzenburg Die Braak Die Kruithuis Rynse Sending Kerk 1840
Stadsaal "Engeltjie Fabriek" (Seminarium) Witkerk -N G Moedergemeente Die Laan
Eersterivier by Coetzenburg Coetzenburg Oorsese Atlete Kruiskerk - Studentekerk
Ou Hoofgebou Wilgenhof - "Bekfluitjie" Huis Murray - Dagbreek Ou Sosiale Wetenskappe gebou
Stark Conde Stark Conde Stark Conde Die Pieke
     
N G Moedergemeente      

1 Januarie 2015

Ons soek 'n restaurant op'n wynplaas om iets te eet. So beland on suiteindelik op Franschhoek omdat al die plekke vir die nuwejaarsdag gesluit is. Dit is 'n pragtig Bolandse dorpie en die winkels en restaurante is vol buitelandse besoekers. Op 'n snikhete dag kry ons een van die baie min koelteparkeerplekke. Nadat ons die ou NG Kerk gaan bekyk het, en 'n paar winkeltjies deurgeloop het, eet ons iets by die CC restaurant. Nadat ons gaan sit het, pak die besoekers die plek vol. Dis tale van oor die hele wereld wat oral gehoor word.

Hugenote Monument Hugenote Monument Hugenote Monument N G Kerksaal
   
N G Kerk N G Kerk    

======================

Vir 'n uitgebreide lys en fotos van historiese geboue kyk by http://en.wikipedia.org/wiki/List_of_heritage_sites_in_Stellenbosch

Tuisblad        Weskaap toerplan    Volgende