Stilbaai

 

08/01/2016

 
Klik op kaart en fotos Totale afstand:   122 kilometers

Van Groot Brak is dit 'n kort entjie en dan ry jy verby Mosselbaai, dan oor die Gouritsrivier en verby Albertinia.

Ons draai af van die N2 op die R308 en is kort voor lank op Stilbaai.

Sleeping Beauty -Sy le op haar rug en kyk na links Afdraai na Stilbaai 'n Nuwe dag breek aan
Uitsig Rivier op Uitsig Rivier af Die ou kerk gebou
Hoby Cat plesier..... ....tot hy omslaan..... ... dan moet jy beur en trek om regop te kom...
 
....maar dan val dit weer anderkant toe om. Visvyfers gebou deur Strandlopers (Khoisan)  
     

Tuisblad             Tankwa Toerskedule         Volgende