Tiffindell

Johann en Elsie Kritzinger toere - Drakensberg en Oos Kus

03/01/2017

Tiffindell

 
Klik op kaart en fotos Totale afstand : 115 km

Vandag se roete neem ons oor die Naudes Nek Pas, een van RSA se ikoniese passe. Dit is baie mistig en ons gaan vandag bitter min te siene kry.

Dit was toe ook hoe later hoe digter word die mis, totdat ons by die top van die pas, skaars 'n paar meter ver kan sien. Dis 'n steil pas en plek-plek bietjie verspoel en klipperig. Ons kan weerskante en voor ons niks sien nie.

Ons bereik die "bo-punt" van die pas, wat eintlik 'n vals hoogtepunt is, op 2505 meter. Ons stop daar op die groot klipplaat, en drink koffie en tee. Dis baie koud, en aangesien ons niks kan sien nie, gaan ons maar verder. Die werklike hoogste punt van die pas is 'n paar kilometer weg in die rigting van Rhodes en bereik 'n hoogte van 2586 meter bo seevlak.

In die digte mis bo-op Naudesnek Pas In die digte mis bo-op Naudesnek Pas In die digte mis bo-op Naudesnek Pas
Naudesnek Pas op sonskyn dag Naudesnek Pas op sonskyn dag Naudesnek Pas op sonskyn dag
Naudesnek Pas op sonskyn dag Naudesnek Pas op sonskyn dag Naudesnek Pas op sonskyn dag
  Die "Sonskyn " fotos is tydens 'n vorige besoek geneem

Net 'n paar meter verder draai die pad af na die Tenahead Mountain Lodge, vermoedelik die hoogste Lodge bo seevlak in RSA. Die kompleks is ook op 2505 meter. Dit is 'n indrukwekkende klip geboude 5-ster Lodge. Ons bestel elkeen 'n Capuccino en skon, en hulle wys vir ons van hul kamers. Die tarief vir Bed en Ontbyt hier is sowat R2000 per nag vir 'n dubbel kamer. Buite in die parkeer area staan 'n hele aantal 4-trek voertuie en 3 motorfietse. In die eetsaal is heelwat mense. Party ouens het geld.

Tenahead Mountain Lodge Tenahead Mountain Lodge Tenahead Mountain Lodge

Terug op die R396 daal ons geleidelik en later skerp afwaarts af tot in die dorpie Rhodes. Daar is 'n hele klomp skerp haarnaald draaie en jy moet dit maar kalm vat. Halfpad af teen die pas lig die mis, en kon ons darem die natuurskoon geniet.

Ons ry 'n draai deur Rhodes sodat Neil en Janet darem die dorpie kan sien, en maak gereed on die steil pas op na Tiffendell aan te pak'.

Net buite Rhodes in die rigting Naudesnek Pas, draai die pad na Tiffendell af. Aanvanklik is dit maar 'n geleidelike opwaartse roete. Later word it sommer behoorlik steil en is die pad met konkreet bedek. Nog later is daar net twee konkreet spore en vorder jy stadig maar seker teen die baie steil helling uit. Party plekke het ons maar liewers Lae bestek ratte gebruik.

Ons was skaars by Tiffendel toe die reen uitsak. Later die aand breek die son deur die mis, en verlig die berg agter die ski-oord in pragtige kleure

     
Die son breek deur die mis  Houtpaaddjies tussen geboue  Twee-spoor paadjie op na die oord 
     
Tiffindell ski-oord  Tiffindell ski-baan   

Sani Pas  2874 meter bo seevlak
Tiffendell  2720 meter bo seevlak
Naudesnek Pas  2586 meter (Vals top by 2505 meter) bo seevlak
 

04/01/2017

Ons be-oog om vandag bo-op die berg rond te ry en te kyk watter voels  ons hier kan kry. Hulle voorspel reen vanaf ongeveer 11:00, en teen 12:00 begin dit saggies te reen. Dit is nou ons voorland vir die volgende 4 dae.

Ons ry na die Loch Ness dam, en dan verder weswaarts op die Volunteershoek-pas tot bo-op die kruin van die pas. Daar van bo af is dit 'n pragtige gesig. Dit begin saggies te reen en ons keer maar terug na die ski-oord. Langs die roete sien ons 'n groot verskeidenheid voels. Dit het die besoek die moeite werd gemaak.

     
Loch Ness bo by Tiffindell  Loch Ness  Pad op na Volunteershoek Pas 
     
Uitsig bo vanaf Volunteershoek Pas     

Die storie van Naude's Nek Pas

"Naude's Nek Pass is the second highest altitude, gravel road, publicly accessible pass in South Africa and is a much sought after personal trophy for pass 'hunters' to say: "I've driven it!"   Zig-zagging it's way over the Southern Drakensberg, the pass is a long and slow drive with an average gradient of 1:16

Naude's Nek Pass is the second highest altitude, gravel road, publicly accessible pass in South Africa and is a much sought after personal trophy for pass 'hunters' to say: "I've driven it!"   Zig-zagging it's way over the Southern Drakensberg, the pass is a long and slow drive with an average gradient of 1:16

To get to Naude's Neck Pass you need to allow plenty of time as you will need to start from either Maclear (70 km to the SE) or Mount Fletcher to the West, using the tiny village of Rhodes as a lunchtime or even better, an overnight destination. Allow about 2 hours from Rhodes to the intersection at the Pot River Pass. If the weather is bad, add plenty more time, as your speed will be a lot slower. It is possible (but not recommended) to drive this pass in a normal car providing that the weather is fine and dry. It it's been raining or snowing, a 4WD vehicle is mandatory.

If you consider that the road's existence is thanks to the brothers Naudé, who in the late 1890s made it their task to find a way out of the isolated valley to reach cattle markets, with only a pick and shovel for help, its significance is completely awe-inspiring.

For all of the above reasons, Naudé's Nek Pass is regarded as one of the top iconic gravel road passes. It is full of hairpin bends, with a very good chance of mist, snow or thunderstorms in summer. The Maclear side of the pass and the Pot River descent,  is particularly rough and there are sharp stones that in an ordinary vehicle could prove daunting.

You need to be powerful, brave, sturdy - or all three - to attempt to make a road over the Drakensberg ascarpment here. The Naude brothers took it in their stride, trusting their horses to pick out the best route, then got their men with picks, shovels and scotch carts to build this winding pass. The efforts of these pioneers are commemorated in a family graveyard beside a river at the western base of the route. The rout was pioneered by two brothers, Stephanus David Naude and Gabriel Naude, in 1896. According to the plaque at the monument to them, erected by their descendents in 1967, these "twee stoere boere"trailblazed the winding route on horseback. It was marked out and constructed using picks, spades and scotch carts, and completed in 1911."

"Construction of the Naudesnek Pass was started in 1895 on the advice of Stephanus Naude of the farm Dunlee who was the first person to cross the mountain range with an ox-wagon. Heavy snowfalls during the Anglo_boer War stopped construction and the pass was completed in 1905 under the direction of engineer Alfred Bain. The old wagon route can still be seen in places.

Alhoewel die bostaande die "interessante" en populere weergawe van die padbou is, vertel ons gasheer dat sy oupa grootjie-hulle net die pad afgesteek het soos hierbo beskryf is, maar dat padbouers (Bain) toe die pad oor die berg gebou het. (Don't let the facts interfere with a good story!!)

 

Tuisblad             Drakensberg ooskus roete           Volgende