Windhoek

 

16/10/2015

 
Klik op kaart en fotos Totale afstand:   365 kilometers


Windhoek

Toe ons van Swakopmund vertrek, was die temperatuur 16C. 'n Paar uur later in Windhoek wys die termometer 34C.
Ons ry met die teerpad langs via Usakos, Karibib en Okahandja. Die grondpad via Bosua pas sou te lank neem. Ons sal dit volgende keer ry as ons 'n sirkelroete van Windhoek doen om weer met die Gamsberg pas terug te keer. Dit is die moeite werd om tyd hier op die twee passe te spandeer

Windhoek tonele:

 
Christus Kirche Christus Kirche  
 
Alte Feste Ruiterbeeld binne Alte Feste 'weggebere"  
 
Tuine by Parlement Uitsig oor Windhoek  
 
Independance Museum President Njoma  

 

 

 

 

 

 

Tuisblad              Botswana toerskedule       Volgende